Die Toyota SA en Agri SA se Nasionale Jongboer van die Jaar is aangewys!

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Francois Rossouw, tafeldruiwe boer van die plaas Mooigezicht, in die Hexriviervallei oor sy aanwysing as Toyota SA en Agri SA se Nasionale Jongboer van die Jaar vir 2025.
30 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Ceres Fruit Growers het onlangs 'n gesogte toekenning ontvang

Daar is onlangs 'n groot bedryfstoekenning aan Ceres Fruit Growers, aandeelhouer van Tru-Cape Fruit Marketing in Londen oorhandig. Isabel van Tonder gesels met Joe Hanekom, Senior bestuurder: Produksie, oor die hoe standaarde wat hulle handhaaf.
3 Mar 10PM 2 min