Dr Hanri Bester-Cloete vertel meer oor Brusellose

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor Brusellose, beter bekend as besmetlike misgeboorte of maltakoors. Die siekte is gevaarlik vir mens en dier en kan beheer word deur behoorlike inenting.
2 Dec 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Ceres Fruit Growers het onlangs 'n gesogte toekenning ontvang

Daar is onlangs 'n groot bedryfstoekenning aan Ceres Fruit Growers, aandeelhouer van Tru-Cape Fruit Marketing in Londen oorhandig. Isabel van Tonder gesels met Joe Hanekom, Senior bestuurder: Produksie, oor die hoe standaarde wat hulle handhaaf.
3 Mar 10PM 2 min

Bek-en-klouseer het in Lesotho uitgebreek

Die eerste geval van bek-en-klouseer is in Lesotho aangeteken. Dit verhoog die risiko van verspreiding deur middel van oorgrens rondloperdiere en veediefstal. Isabel van Tonder gesels met Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou, oor hierdie kwessie.
25 Feb 10PM 10 min