Luister | Jesus se geboorte ‘die grootste Kersgeskenk’

Loading player...
“Dit klink dalk soos ʼn cliché, maar dit is wat ons aan ʼn ewige hoop verbind. Ons enigste troos in lewe en dood is om aan Jesus Christus te behoort. Dít is waaroor Kersfees gaan.”
19 Dec 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

‘Skoon bladsy’ vir nuwe Afrikaanse skool in Hartenbos

Vir Hennie Louw is die geleentheid om ʼn splinternuwe skool te help bou meer as bloot die volgende stap in sy loopbaan. Dit raak ook aan ʼn baie persoonlike droom: om vir sy eie kinders die soort onderwyservaring te help skep wat hom tydens sy jare oorsee laat besef het…
21 Sep 9 min

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min