Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse in Suid-Afrika

Loading player...
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en die invloed van bek-en-klouseer in Suid-Afrika.
13 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bek-en-klouseer het in Lesotho uitgebreek

Die eerste geval van bek-en-klouseer is in Lesotho aangeteken. Dit verhoog die risiko van verspreiding deur middel van oorgrens rondloperdiere en veediefstal. Isabel van Tonder gesels met Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou, oor hierdie kwessie.
25 Feb 10PM 10 min