Wêreldwys | 'n Jaar van strategiese skuiwe en geopolitieke herskikking | Ep. 75

Loading player...
Wêreldwys | 'n Jaar van strategiese skuiwe en geopolitieke herskikking | Ep. 75
Lees ook Jaco Kleynhans se artikel oor 2026 se belangrikste gebeure op Maroela Media. Lees hier: https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/belangrikste-gebeure-om-in-2026-in-die-wereld-dop-te-hou/

#maroelamedia #nuus
Chapters
  • 00:00 Besige begin tot 'n belangrike jaar
  • 11:35 Plaaslike Amerikaanse politiek bly belangrik
  • 19:16 'n Vol agenda vir Europese politiek
  • 27:41 Huidige en opkomende reuse in Asië
  • 37:26 Kan Afrika in 2026 sy huis in orde kry?
22 Jan Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min