Potchefstroomse duo volg in Die Piesangskille se spore

Loading player...
Die duo verwys na hul aande van musiekmaak op die plot as “stam-aande”, en dis hoeka by een van hierdie sessies wat Johan, Zander en Die Heuwels Fantasties saam aan “Middel van die nag” geskryf het.
28 Jan Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min