Wêreldwys | Doodsnikke van ’n regime | Ep. 76

Loading player...
Wêreldwys | Doodsnikke van ’n regime | Ep. 76
Chapters
  • 00:00 Iran in die nuus
  • 01:09 Protes is niks nuut in Iran nie
  • 03:06 Komplekse multikulturalisme
  • 05:34 Legitimiteit van die regime
  • 08:04 Protes kring uit en radikaliseer
  • 11:22 Waarmee word dié regime vervang?
  • 14:19 Internasionale klemverskuiwing
  • 16:46 Moontlike logiese scenario
  • 20:08 Chinese betrokkenheid
  • 22:58 Beter verhoudings met Trump
  • 25:25 Vrede in die Midde-Ooste?
  • 28:26 Om dop te hou
29 Jan Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min