Wêreldwys | Historiese skuif na regs in Japan | Ep. 78

Loading player...
Wêreldwys | Historiese skuif na regs in Japan | Ep. 78
Chapters
  • 00:00 Historiese verkiesing in Japan
  • 11:49 Verkiesing in Thailand
  • 13:33 Portugal en Spanje gaan stem ook
  • 20:05 VSA brei invloed in Wes-Asië uit
  • 27:25 Middeltermynverkiesing om die draai
  • 34:30 Selfbeskikking in Afrika
11 Feb Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min