In Gesprek met Fanie Viljoen: ’n Bekroonde Skrywer op Toer in Namibië

Loading player...
Jean-Louis Knouwds gesels met die bekroonde skrywer, skilder en illustreerder Fanie Viljoen van Bloemfontein. As wenner van onder meer die Goue Sanlam-prys vir jeuglektuur en die M.E.R.-prys, het hy hom gevestig as een van die gewildste stemme in Afrikaanse jeuglektuur.

In hierdie inspirerende gesprek hoor ons meer oor sy kreatiewe proses, sy passie vir stories en hoe hy kinders se verbeelding aanwakker. Hy is tans op pad na Namibië waar hy verskeie skole gaan besoek en jong lesers gaan inspireer.
23 Feb 1AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

FNB Namibië se rol by die KosMOS Fees

Jean-Louis gesels met Revonia Job, Borgekap en Maatskaplike Impak bestuurder by FirstRand Namibia. FNB Namibië is een van die senior borge van die KosMOS Fees en speel ’n groot rol in die ervaring volgende naweek. Luister hoe sy meer deel oor hoekom hulle betrokke geraak het en wat hulle alles…
17 Apr 2AM 7 min

Griep Seisoen Beskerming: A.Vogel Echinaforce in Fokus

Die griepseisoen is reeds in volle swang, en bvandag gesels Jean-Louis met Anette Rheeder oor beskerming teen griep vir jou en jou gesin. Hulle fokus op A.Vogel Echinaforce en kyk waarom dit ’n gewilde keuse is vir natuurlike ondersteuning gedurende die griepseisoen. A.Vogel Echinaforce is beskikbaar in apteke regoor Namibië…
15 Apr 4AM 7 min

Agter die Skerms van die KykNET Buite Ekspo met Marius Opperman

Jean-Louis gesels met Marius Opperman, die man agter die gewilde KykNET Buite Ekspo in Suid-Afrika en Namibië. Hulle gesels oor wat alles in die beplanning van dié groot gebeurtenis ingaan, wat besoekers kan verwag, en hoe dit aansluit by die opwinding van die KosMOS Fees 2026. Die KykNET Buite Ekspo…
15 Apr 1AM 9 min

Face of Hope: Hoop, omgee en die krag van klein dade

Vandag op Maak Spore gesels Elmero Strauss met Anita Senekal oor haar projek, Face of Hope. Die inisiatief is gebou rondom hoop en omgee, en wys hoe een persoon ’n verskil kan maak wanneer jy kies om iets goeds vir ander te doen. Luister saam na die storie agter die…
14 Apr 7AM 7 min

Diere Maniere met Dr. Theuns Laubscher 13 April 2026

JP Nel gesels met Dr. Theuns Laubscher oor alles wat met diere te doen het in hierdie insiggewende en boeiende program. Skakel elke Maandag om 16:45 in vir gesprekke oor troeteldiere en wild, met fokus op gedrag, sorg, praktiese wenke en fassinerende feite wat elke diereliefhebber sal waardeer.
14 Apr 1AM 7 min