LEEFSTYL - ADAM SMALL FEES

Loading player...
Die Adam Small-fees, wat jaarliks in Pniël (Stellenbosch-omgewing) gehou word, is in die lewe geroep om die lewe, letterkunde en kulturele erfenis van die digter en dramaturg Adam Small (1936-2016) te vier. Dit is 'n inisiatief van die Pniël Erfenis- en Kultuurtrust (PEKT) wat poog om Kaapse Afrikaans en die stryd teen onreg, wat sentraal in Small se werk was, te bevorder. Janine Myburgh, Koordineerder van die Adam Small-fees, het met Guilma gesêls oor die fees en nog meer.
6 Feb Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes