
YellO Fleet Roadshow: BB Motor Group Kimberley
Loading player...
As deel van die OFM YellO Fleet Roadshow, is Pulane Nel-Sekepe by BB Motor Group in Royldene, Kimberley en sy gesels met Colleen Westenborg, die Nuwe Voertuie Verkoopsbestuurder oor alles wat BB Motor Group vir hul kliente bied. Ervaar betroubaarheid waarop jy kan staatmaak met Mitsubishi by BB Motor Group. Hul diens stop nie by verkope nie – ’n goed georganiseerde dienssentrum en sterk naverkope-ondersteuning hou jou veilig op die pad.

