
Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie
Loading player...
Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur, Dr Andre van der Vyfer, gesels om meer uit te vind oor die organisasie.

