Diamante in Aksie bied Bok van Blerk in konsert aan om die gemeenskap te ondersteun

Loading player...
Hoërskool Diamantveld se “Diamante in Aksie”-projek is ’n liefdadigheidsinisiatief wat daarop gemik is om ’n positiewe verskil in die gemeenskap te maak. Die publiek word uitgenooi om hierdie besondere geleentheid by te woon en deel te wees van ’n projek wat hoop bring en lewens verbeter. Elke kaartjie wat gekoop word, dra direk by tot die verbetering van die omstandighede by die Lerato Park Daycare Centre.
Vir meer inligting oor die konsert of hoe om betrokke te raak, kontak Carlien op 082 312 7738.
31 Mar English South Africa News · Business

Other recent episodes

Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman

Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
22 Sep 4 min

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min

Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee

Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.
11 Sep 4 min