Potchefstroom Gimnasium nooi alle voornemende leerders na hul Opedag op Woensdag, 13 Mei!

Loading player...
Is jy gereed om aan jou toekoms te bou? Potchefstroom Gimnasium nooi jou na hul Opedag op Woensdag, 13 Mei! Ontdek waarom hulle ’n top-skool is met wêreldklas-fasiliteite—van die nuwe hokkie-astro tot binneshuise krieketnette. Koshuisbesoeke begin om 16:00 en die amptelike program skop om 17:45 af. Bespreking is noodsaaklik! Besoek Gimmies se webtuiste of sosiale media om vandag nog te registreer. Gimmies—bou saam aan jou toekoms!"
21 Apr English South Africa News · Business

Other recent episodes

Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman

Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
22 Sep 4 min

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min

Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee

Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.
11 Sep 4 min