Die Oord | Jana Kruger & Melissa de Vries

Loading player...
Die Real Brekfis span gesels met die akteurs Jana Kruger & Melissa de Vries van die Kyknet Reeks: Die Oord. Daar word oor alles gepraat - van moord, verdagtes, afrikaans en ma-wees.

#DieOord #RadioTygerberg104FM #104Fm
8 May 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

MOTIVEERING MAANDAG | Gretha Wiid

Dis weer tyd vir Motiveering Maandag"Moet nog nie jou Maandag afskryf nie! Gretha Wiid herinner ons met die kragtige woord :“ you’re not gone yet because you’re not done yet!!
20 Jul 3AM 3 min

Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green

Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org
25 Jun 6AM 12 min

Staat van Beskuldiging | Dr. Michael Louis

Die Real Brekfis span gesels met Dr. Michael Louis oor die Staat van Beksuldiging van Pres Cyril Rhamaphosa - Dr Michael is die voorsitter van “Die vereneging van onafhanklike kandidate - ICA”, medestigter & Voorsitter van “Build one South Africa. Hy is ‘n burgerlike aktivis, iemand wat ons land diep…
24 Jun 2AM 10 min