Hoe sê? 18-22 Mei 2026

Loading player...
Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings.
Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...?
- Moenie dat jou burman se honde vir jou blaf nie
- Na jou kwas skop
- In die geniep wees
22 May English South Africa Society & Culture

Other recent episodes