Clement Martin - JOHANNES 14:26

Loading player...
maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle
alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. JOHANNES 14:26
AFR53
3 Jun 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Henry Pike - ROMEINE 5:3

Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. ROMEINE 5:3 NLV
21 Jul 1AM 2 min

Clement Martin - ROMEINE 15:13

Ek bid dat dié God wat aan ons ’n toekomsverwagting gee, deur die geloof julle lewens met blydskap en vrede sal vul. Ja, mag julle lewens tot oorlopens toe vol verwagting word deur die kragtige werking van die Heilige Gees. ROMEINE 15:13 NLV
20 Jul 1AM 1 min

Lynette Beer - 1 JOHANNES 1:9

As ons egter ons sondes bely, Hy is betroubaar en regverdig om ons sondes te vergewe en ons skoon te maak van alles wat verkeerd is. 1 JOHANNES 1:9 NLV
16 Jul 1AM 1 min