
Jean-Louis gesels met Micky Kaapama: Wêreldbeker-verrassings, ontledings en momentum
Loading player...
In hierdie episode van die Sokker Wêreldbeker-potgooi gesels Jean-Louis met Micky Kaapama, Namibiese sportkommentator, uitsaaier en sokkerontleder, oor van die grootste gesprekspunte van die toernooi tot dusver.

