
Wynford Holiday Farm
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Jandré Du Plessis oor die nuwe verwikkelinge by Wynford. Met 'n pragtagie nuwe restaurant wat oop is vir die publiek, tot die nuut oorgedoende tennis bane. Hier kan jy selfs rolbal geniet, of 1 van 14 staproete gaan uittoets. 'n Ware vakansie ondervindig, net soos wat dit werklik moet wees.

