
Fox vat sy eerste Ope Kampioenskap
Loading player...
Die Nieu-Seelander, Ryan Fox, het die 154ste Ope Kampioenskap en sy eerste major-titel by Royal Birkdale in Engeland gewen. Die 39-jarige Fox het twee-onder 68 aangeteken om voor die Amerikaner, Cameron Young, klaar te maak en die Claret Jug omhoog te hou. Nog ʼn Amerikaner, Sam Burns met twee houe minder, is derde na ʼn laaste rondte van 72. Tommy Fleetwood van Engeland en Amerika se nommer een, Scottie Scheffler, is gesamentlik vierde. Fox sê hy het byna sy gholfstokke gebêre, maar is bly hy het nie:

