The Human Edge | AI, Power and Accountability | Pieter Scholtz
Loading player...
Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00.
Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie.
Ons spreker is Pieter Scholtz met tema "The Human Edge, AI Power and Accountabilty".
Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste.