Dit is vandag Wêreldhondedag en veearts Theuns Laubscher het die onvervangbare rol wat honde in mense se lewens speel, uitgelig. Laubscher beklemtoon dat honde deur eeue van domestisering en selektiewe teling ontwikkel het van bloot menslike metgeselle tot gespesialiseerde beskermers, lojale vriende en integrale familielede. Hy sê of dit nou…
Kanada gaan van 8 September af vergeldingstariewe instel op ʼn wye reeks Amerikaanse produkte ter waarde van sowat 322,47-miljard Namibiese dollar. Die tariewe van 15- tot 50-persent sal meer as 700 Amerikaanse produkte raak, insluitend staal en aluminium, meubels, klere en vis. Dit is in reaksie op tariewe van 50-persent…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.