Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101
Loading player...
Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101
In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela en wat dit vir die wêreld se oliemark en magsbalans kan beteken. Intussen wys China toenemend sy teenwig teen Westerse invloed deur strategiese bondgenootskappe in die Ooste te versterk.

Chapters
- 00:00 Reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela
- 11:16 Chinese terugdruk teen die Weste
- 17:44 Spanning tussen Duitsland en Rusland verhoog
- 22:38 Ysland moet besluit oor Europese Unie
- 25:42 Beslissende verkiesing in Duitsland
- 30:25 Wat sê ʼn mens oor Iran?