Donderdag, 17 September 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Minstens 1 300 mense is hul werk in net drie maande kwyt ... en dit raak duisende ander Namibiërs se lewens. KosmosKapitaal praat met die voormalige ekonomiedosent, dr. Omu Kakujaha-Matundu, oor dié ekonomiese slag.
Daar's darem ook 'n bietjie woema-nuus in vanoggend se KosmosKapitaal: IJG se ontleding van die jongste data toon nuwe voertuigverkope in die land in die eerste agt maande vanjaar is die beste in 'n dekade.