Verkeerdelike doods-registrasies weens identiteitsdiefstal en registrasiefoute

Loading player...
Die ministerie van binelandse sake skryf gevalle van burgers wat verkeerdelik as dood in die Nasionale Bevolkingsregister gelys is, toe aan identiteitsdiefstal en registrasiefoute. In 'n onderhoud met Future Media News het die ministerie se woordvoerder, Margaret Kalo, verduidelik dat voor die aanvaarding van 'n elektroniese kennisgewingstelsel in 2018, sterfteregistrasies staatgemaak het op handmatige papierwerk soos briewe van tradisionele owerhede, kerke of polisieverslae.
24 Sep 4AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die 18:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
20 Oct 12PM 3 min

Die hoofnuus om 17:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
20 Oct 11AM 4 min

Die 16:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
20 Oct 10AM 4 min

Die 15:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
20 Oct 9AM 4 min

Die 14:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
20 Oct 8AM 4 min