Reinke se "Besproei vir Groei" skoleprojek is volstoom aan die gang om die volgende generasie landbouleiers te kweek

Loading player...
Reinke se "Besproei vir Groei" skoleprojek is volstoom aan die gang om die volgende generasie landbouleiers te kweek. Die sluitingsdatum is reeds 31 Okt. Isabel van Tonder gesels met Louis Strydom,Bemarkingsdirekteur van Omnia, een van die sleutelvennote in die projek.
4 Oct 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes