
’n Kleurvolle somertuin
Loading player...
Vandag gesels Christo Coetzer met ons oor hoe om ’n pragtige, kleurvolle somertuin te skep! Van die keuse van die regte somerblomme en plante tot wenke oor plant, natmaak en versorging – ontdek hoe jy jou tuin in ’n vrolike blomparadys kan omskep.
Skakel in vir praktiese tuinbouadvies en inspirasie om jou tuin hierdie somer in al sy kleurvolle glorie te laat blom!
Skakel in vir praktiese tuinbouadvies en inspirasie om jou tuin hierdie somer in al sy kleurvolle glorie te laat blom!

