
Drie pragtige pienk blomme
Loading player...
Vandag gesels Christo Coetzer oor drie van die mooiste pienk blomme wat kleur, skoonheid en ’n tikkie elegansie na jou tuin kan bring! Ontdek meer oor hierdie pragtige blomsoorte, hoe om hulle te versorg en hoe om hulle deel van jou eie kleurvolle tuin te maak.
Skakel in vir inspirasie, handige tuinbouwenke en ’n bietjie pienk blomprag
Skakel in vir inspirasie, handige tuinbouwenke en ’n bietjie pienk blomprag

