Pannar Suksesverhaal: Stoffel Boshoff - Boerdery verg deursettingsvermoë

Loading player...
Sukses in die landbou is nie altyd ’n maklike pad nie. Soms beteken dit dat jy van voor af moet begin.
Stoffel Boshoff, die eienaar van Viljoenslaagte in die Koppies-distrik in die Vrystaat, het in 2011 sy eie boerdery met 50 hektaar begin. Ná die droogte van 2015 en 2016 moes hy sy boerdery laat vaar en weer vir ander boere gaan werk. Maar hy’t nie sy droom laat vaar nie. Sowat vyf jaar gelede het hy dit weer begin opbou, en vandag bedryf hy ’n gemengde onderneming met gewasse, vee en vervoer.
19 Oct 9AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Pannar Suksesverhaal: Stoffel Boshoff - Vennootskap met Pannar

Elke plaas het sy eie uitdagings, van grondvogbewaring tot die keuse van gewasse en basters wat by plaaslike toestande pas. Op Viljoenslaagte, waar die grond hoofsaaklik sanderig is, met sowat 20% klei, is die behoud van beskikbare vog ’n belangrike deel van Stoffel Boshoff se boerderybenadering. Hy wissel sy mielies…
19 Oct 9AM 2 min

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die rol van ondersteuning wat net so belangrik is

Van genetika tot agronomiese kennis en ondersteuning, glo Pannar daarin om saam met boere te werk aan oplossings wat vertroue in besluitneming gee. Pannar Saad is ’n voorloper-saadverskaffer in Afrika, met ’n gefokusde portefeulje van toppresterende mielie-, sonneblom-, sojaboon- en graansorghumkultivars. Want wanneer dit by boerdery kom, gaan sukses oor…
14 Sep 5AM 3 min

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die sukses ten spyte van uitdagings

Vir Johan is sukses nie net die resultaat van een goeie besluit nie. Dit kom deur deeglike bestuur, die regte hulpbronne, en genetika waarop jy kan staatmaak. Pannar Saad glo daarin om saam met boere aan oplossings te werk wat hul vertroue in hul besluitneming gee. Met ’n gefokusde saadportefeulje…
14 Sep 5AM 3 min