
Wagyu vleis word dikwels verkeerd beoordeel volgens vetgehalte
Loading player...
Wagyu vleis word dikwels gesien as 'n "hartaanval op 'n bord." Navorsing wys egter dat die vleis uitsonderlike gesondheidseienskappe bevat, juis vir hartgesondheid. Isabel van Tonder berig daaroor.


