
Sanet Prinsloo: ’n Gesellige viering van Internasionale Sjefdag
Loading player...
Die bekende Namibiese sjef Sanet Prinsloo kuier saam met Jean-Louis en Laimi op Kosmos 94.1 ter viering van Internasionale Sjefdag. Met haar aansteeklike gees en liefde vir kos gesels ons oor die vreugde van kook en vanjaar se tema, “Food Explorers” — die ontdekking van bestanddele en die storie agter die kos op jou bord. Luister saam na ’n smaaklike gesprek vol persoonlikheid!

