🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 🗳️ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

Loading player...
🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 -
🗳️ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem?

In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzé oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026.
✅ Wat moet kiesers vooraf weet?
✅ Hoe verloop die stemproses?
✅ Wat kan jy op stemdag verwag?
✅ Waarom is dit belangrik om die proses reg te verstaan?

🎧 Luister weer na die volledige gesprek.

⚠️ Betaalde politieke inhoud.
Die menings, standpunte en politieke boodskappe wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gas en/of die politieke party wat hy verteenwoordig en weerspieël nie noodwendig die standpunt van SFM Streek Radio nie.

📻 SFM Streek Radio – 90.1 FM & 104.1 FM
#MunisipaleVerkiesing2026 #SFMStreekRadio #Mosselbaai #DemokratieseAlliansie #Verkiesingsfeite #Stemproses #PlaaslikeRegering #PolitiekeGesprek #LuisterWeer
28 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes