Kus tot kruin - 🌊 ’n Klein robwelpie op die strand … help jy hom, of maak jy dinge erger? 29 Oktober 2026

Loading player...
🌊 ’n Klein robwelpie op die strand … help jy hom, of maak jy dinge erger?
Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer klein robwelpies op ons strande langs die Tuinroete begin uitspoel. Hulle lyk dalk hulpeloos, maar kan ons goedbedoelde hulp soms meer skade as goed doen? 🐾💙
🎙️ Hierdie week gesels Fred Orban met Tersia Marais en Val Marsh van S.M.A.R.T. (Stranded Marine Animal Rescue Team) oor hierdie besondere seediere en hoe ons hulle kan beskerm. Waarom spoel robwelpies op ons strande uit?
🚫 Waarom moet jy hulle nie aanraak of terug in die see plaas nie?
🐕 Hoe beskerm ons kinders, honde én robbe?
❤️ Wanneer het 'n robwelpie werklik hulp nodig, en wie moet jy kontak?
⚠️Onthou: Hou jou afstand, moenie robbe voer of hanteer nie, en hou troeteldiere weg.
📞 S.M.A.R.T. se noodnommer: 072 227 4715
🎙️ Luister weer:
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM
🌐 [www.sfmstreek.com](http://www.sfmstreek.com)
💙 Soms is die beste manier om 'n dier te help, om hom ruimte te gee en die regte mense te skakel.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #SMART #Robwelpies #Tuinroete #Natuurbewaring
29 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes