“Ons kan nie toelaat dat daai ‘beautiful’ gebou net so daar staan nie,” sê Frank en vertel hy het sowat vier dekades gelede as deel van die destydse TRUK-dramageselskap die eerste keer met die verhoë van die Staatsteater kennis gemaak.
Sophia Kapp is nie bang om swaarder temas in haar boeke aan te pak nie. Sy vertel aan Cornelia Hitge dat dit nie net ter wille van karakterontwikkeling is nie, maar ook ten bate van haar lesers wat dikwels met dieselfde kwessies worstel.
Sy het begin beskuit bak om haar man se mediese uitgawes te help betaal. Vandag is haar wenbeskuit in 162 koffiewinkels landwyd beskikbaar. Magda Janse van Vuuren vertel hoe verlies, geloof en ’n onverwagse kompetisieoorwinning haar lewe verander het.
Moet nooit warm beskuit sny nie, en hou daardie pizzames byderhand! Magda Janse van Vuuren, wenner van RSG en Virseker se Bakgat-beskuitkompetisie, deel haar beste raad oor bestanddele, bakpanne en die geheime agter heerlike tuisgebakte beskuit.
KI kan binne sekondes ’n opstel, antwoord of navorsingstaak lewer, maar hoe weet ’n onderwyser of leerders werklik die werk verstaan? “SkoolSlim” ondersoek waarom assessering in die KI-era sal moet verander. Kom kyk of luister na die gesprek en hoor hoe skole en ouers kinders kan help om slim met…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.