‘Idees Vol Vrees’ kuier by die Jan Braai-vleisvuur

Loading player...
“Daar is bietjie tong-in-die-kies-humor, en jy kan dit interpreteer soos jy wil, maar ek hou dit altyd skoon sodat dit vir oud en jonk is.”
19 Nov Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Die braaibroodjie se storie is ons storie

“Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan dink, ’n braaibroodjie is so geliefd soos die Springbokke, soos melktert, soos brandewyn.”
30 Oct 22 min