
Lego Legends
Loading player...
Die Laeveldse span, die Lego Legends, het onlangs as deel van die Lego League, wat STEM-onderwys bevorder, ter plaatse navorsing gedoen oor hoekom dit belangrik is om inheemse plante te kies vir jou tuin, eerder as uitheems of - verseker - indringers. Hulle het hul bevindinge met Saterdag Ontbyt kom deel.

