
Mienke en Hennie van Rensburg
Loading player...
Ons gesels oor Mienke se uitsonderlike swem prestasie in Protugal waar sy 7 Goue medaljes gewen en 2 wereld rekords gebreek het in die Downsindroom swem kampioenskappe

