Noord-Kaapse droogte knou veeboere

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met Agri Noord-Kaap se hoofbestuurder, Henning Myburgh, gesels oor die droogte en hoe sake in die provinsie lyk.
9 Feb 2016 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min