Boere moet tegnologie inspan

Loading player...
Landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels vandag oor die vierde industriële revolusie wat deur tegnologie gedryf word.
11 Feb 2016 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min