Dis Bieliemieliefeestyd op Reitz

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het hierdie week met VKB se landbouhoof, Francois Swanepoel, gesels oor van die landbou-hoogtepunte, sowel as hoekom dit goed sal wees vir boere om 'n draai te maak by die fees ten spyte van die moeilike tye in die landbou-bedryf.
12 Feb 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min