Aartappelprodusente beleef die een ekstreem na die ander

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week met Aartappels SA se Pieter van Zyl gesels oor wat aan die gang is in die aartappelbedryf, wat sedert Augustus verlede jaar van die een ekstreem na die ander beweeg het.
15 Feb 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min