LNR gesels oor ‘n koppie heuningbostee

Loading player...
Die LNR is al meer as twintig jaar betrokke by navorsing oor opsies om heuningbostee op kommersiële vlak te produseer. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met die LNR se Marlise Joubert gesels oor die inheemse kruietee.
7 Mar 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min