Agri Noord-Kaap se President gesels oor situasie in provinise

Loading player...
Met ‘n onlangse besoek aan Barkly-Wes in die Noord-Kaap het OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, met die President van Agri Noord-Kaap, Henk van Wyk, gesels oor vooruitsigte vir boere in die provinsie.
21 Mar 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min