Wat King IV vir Jan Alleman kan beteken

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels vanoggend met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, in die derde van ‘n reeks insetsels wat kyk na die King IV-verslag wat handel oor behoorlike korporatiewe beheer. Vandag se gesprek kyk bietjie na wat die verslag vir Jan Alleman kan beteken.
31 Mar 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min