Weeklikse gesprek met Gerhard Uys van Farmer’s Weekly

Loading player...
In ons weeklikse gesprek met Gerhard Uys by die tydskrif, Farmer’s Weekly, gesels hy met André Grobler oor die kankerdebat weens glifosaat, wat in gifspuitmiddels voorkom, die Vrystaatse brandseisoen en artikels in die tydskrif…
15 Apr 2016 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min