Wolprys effens laer weens wisselkoers

Loading player...
Die wolmark het dié week, ten spyte van die sterker wisselkoers, steeds goed presteer. Die prys vir langwol van 18.7 mikron en fyner was sowat 2% goedkoper en 19-21 mikron was 1.5% laer. André Grobler gesels met BKB se hoofwolverkoper, Basie Claasen, wat sê sowat 98% van die aanbod is verkoop…
15 Apr 2016 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min