NWU bied konferensie oor presisieboerdery aan

Loading player...
‘n Groot presisieboerdery-konferensie word die week in Potchefstroom by die Noordwes-Universiteit aangebied. Bekende sprekers, asook ‘n paneelbespreking met bekende boere en ander kundiges, is deel van die verrigtinge. André Grobler kyk na die konferensieprogram en wat verwag kan word…
18 Apr 2016 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min