Verbruikers moet aanpas om voldoende voedsel te bekostig

Loading player...
OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean gesels met landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher oor inflasie waar hy nader kyk na hooflyn inflasie, sowel as kosinflasie. Laubscher vertel hoe die tradisionale laer pryse wat mens met die aankoms van die winterseisoen nie kan realiser nie. Hy vertel dat verbruikers hulle nie moet laat boelie en moet slim koop eerder as om verskaffers wat die hoë prysgolf wil ry te ondersteun nie… Hy raai verbruikers ook aan om eetgewontes aan te pas en goedkoper kos soorte te oorweeg sodat hulle steeds kan bekostig om voldoende voedsel te bekom.
28 Apr 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min