Peritum Agri Institute in Bloemfontein, vier 25 jaar van landbouvaardigheidsontwikkeling. Hulle het 'n nuwe venootskap aangekondig met Bo-Karoo Opleiding in Orania. Isabel van Tonder berig oor hierdie nuwe diplomaprogramme en belangrike vooruitgang vir praktiese landbouopleiding.
Reinke se "Besproei vir Groei" skoleprojek is volstoom aan die gang om die volgende generasie landbouleiers te kweek. Die sluitingsdatum is reeds 31 Okt. Isabel van Tonder gesels met Louis Strydom,Bemarkingsdirekteur van Omnia, een van die sleutelvennote in die projek.
Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Dis NAMPO Alfa eerskomende naweek, van 2 tot 4 Oktober, in Bothaville. Een van die hoogtepunte vanjaar is die nasionale gesprek wat plaasvind met die tema "Profitability amid crisis". Verskeie sprekers gaan deelneem aan hierdie belangrike gesprek. Isabel van Tonder kry meer inligting daaroor by Charl Saunderson, bekende dorperstoetteler van…
NAMPO Alfa vind eerskomende naweek plaas en ook die Interras beoordelings-opskerpingskursus. Isabel van Tonder gesels met Willie de Jager, President van die Suid-Afrikaanse Interras Beoordelingsvereniging oor die kursus wat by die landbouskou aangebied word.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.