Vrystaat Landbou stel media bloot aan goeie stories in die landbou

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die Uitvoerende Hoof van Vrystaat Landbou, Henk Vermeulen, tydens ‘n mediatoer na plase in die Harrismith-distrik. Vermeulen sê dit is vir hulle belangrik om sulke suksesstories aan die wyer publiek oor te dra. Hy het ook trots vertel hoe een van die plase wat besoek is, Fyvie Farming, dit regkry om van die belangrike werskepping- en sosiaal-maatskaplike beginsels wat Vrystaat Landbou hoog ag, regkry.
3 May 2016 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min